Nou weer ‘n keer probeer om die app op te sit. Dit lyk ek moet maar net aanhou probeer. Ek kom nie presies agter wat soek hulle nie. Dit lyk darem daar is baie ander wat met die selfde probleem of issue sit.
Continue reading Weer geprobeer.Category: Sommer net
Just is just writings. For everybody.
Verder, Vrydag, amper.
Dit is Vrydag, ek dink ek is op pad, ek hoop so. My app is die derde keer “ge-reject”. Dis nou alles oor hulle hom nie getoets kry nie. Maar so leer ek, volgende een sit ek op sonder die login storie. Hulle koppe is deurmekaar, hulle stuur screenshots van “fingerprint” wat hulle nodig het vir die login.
Continue reading Verder, Vrydag, amper.Vandag was cool.
Om die eenvoudige rede Anita Bakers het by my kom draai gooi. Ek dink sy wil vir my iets sê. Of ek wens half sy wil vir my iets sê. Soos ek iets vir haar wil sê. Baie om vir haar te sê. Dalk al vandag so bietjie begin.
Continue reading Vandag was cool.Mooi maak.
Nou gaan ek die ding mooi maak, hom en die ander een. Eerste ding wat ek gaan doen is om vir my ‘n mooi theme te kry, al moet ek hom koop.
Continue reading Mooi maak.Toets weer.
Kom ons kyk nou. En toe werk hy. Nou gaan ek lekker slaap. Môre vir my ‘n mooi theme uitkies en aan die gang kom om hier te skryf, hierdie my hobby maak.
Continue reading Toets weer.Ek sal Hom sien.
Ek sal Hom sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie, ek smag daarna met my hele lewe. Dis die eerste woorde.
Continue reading Ek sal Hom sien.En so gaan dinge aan. Ek vorder.
En natuurlik kan ek nie anders om te noem van die groot retailer nie. Meer oor hom later. Maak mooi vordering met die app, rus bietjie vanaand. Daarom skryf ek, wil net bietjie my kop mooi agtermekaar kry.
Continue reading En so gaan dinge aan. Ek vorder.Hoere en fok daai klomp.
En fok sommer alles. Fok hierdie niks doen van my. En fok elke bliksem wat my self confidence gesteel het. En fok hierdie ou kont met sy rooi knopkop wat kom tier trek hier in die winkel.
So ietsie vir Augustus, net voor dit te laat is.
So hierdie maand is ook amper in sy moer in. En die dinge gebeur, maar niks met my nie. En ek doen ook niks nie, so daaar is niemand om eintlik te blameer behalwe ek nie. So wat het gebeur?
Continue reading So ietsie vir Augustus, net voor dit te laat is.Twee dae om myself reg te kry.
Ja ek het twee dae om myself reg te kry om Leah te sê ek stel nie meer belang nie. Twee dae, môre aand as ek haar goed vat, moet ek haar vertel hoe die dinge staan. Ek stel net nie nou belang in ‘n verhouding nie.
Continue reading Twee dae om myself reg te kry.