En so gaan dinge aan. Ek vorder.

En natuurlik kan ek nie anders om te noem van die groot retailer nie. Meer oor hom later. Maak mooi vordering met die app, rus bietjie vanaand. Daarom skryf ek, wil net bietjie my kop mooi agtermekaar kry.

My ‘n rukkie gevat om daai een te kry. Die lees meer, maar ek sal nie weer vergeet nie. Moet baie meer skryf. Goeie medisyne. Ek dink so. Soos kan mooi van my hart af kry hoe ek voel oor die groot retailer. Wat ‘n ou Slim Piet. As hy darem weet hoe jaag hy sy customers weg met sy fokken great retail tricks. Dis net nie waar nie.

Hy het arme ou Jaco van die slaghuis al so befok met sy “GP te laag” kak, die ou is te bang om ‘n ding te probeer. Sy kas lyk soos kak. Daar is niks mooi nie. Net gesnyde vleis, niks fancy goed soos by ander winkels nie. Dis net GP GP GP. Die die ou is te paranoid om iets te kry by Freshline. En daar is sulke mooi goed.

Leave a Comment