Nou gaan ek die ding mooi maak, hom en die ander een. Eerste ding wat ek gaan doen is om vir my ‘n mooi theme te kry, al moet ek hom koop.
Dan daarna gaan ek my menu en categories reg kry. Mooi besluit waaroor ek wil skryf. Net cool goed skryf. Miskien mense bietjie die moer in maak. Bietjie skryf oor my dinge wat ek wil doen. Of oor hoekom ek nie wil doen nie.
Ek sal wel op iets af kom wat ek wil skryf. Amper verseker plek maak vir my visioene. En elke aand ‘n foto sit oor my kos. Dit sal my miskien help om minder te eet.