Weer geprobeer.

Nou weer ‘n keer probeer om die app op te sit. Dit lyk ek moet maar net aanhou probeer. Ek kom nie presies agter wat soek hulle nie. Dit lyk darem daar is baie ander wat met die selfde probleem of issue sit.

Verder nie veel nuus nie. Is half verlig om nie môre af te wees nie. Ek sit net en vreet by die huis, as ek weer aan die gang is met die app, dan sal ek my af wil hê, maar op die stadium fok ek net rond. En eet sleg. En dis koud in die huis.

Ek wonder hoekom is ek so tense vanaand. Moer. Wat gaan aan waar? Is dit oor die app? Ek het baie om oor te dink, baie om uit te sort. Dis nou in my kop.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *