Donderdag

Maar net se hello om in die gewoonte te bly om ietsie te se elke dag. Ek moet dalk die keyboard shortcut kry om die kappie op die e te sit vir “se”. Sal dit bietjie Goolge. Verder gaan dit goed. Wil nie lank skryf nie, miskien gebeur daar nog iets. Aand is nog lank, even more (kort weer die kappie shortcut). Wens ek kan elke liewe gesig wat ek sien uitle (weer die kappie). Ek sal net dit moet aanblaas. Wens hierdie ding in my lewe kom nou tot ‘n end. Raak nou te erg. Elke keer se ek vir myself ek sal dit nie weer laat gebeur nie, en as ek my kry is ek in die strik.

Kry vanaand ‘n kuiergas, weet nie of dit so ‘n goeie idee is nie, maar ons sal maar sien. Net vir haar kos gee, en haar laat slaap. Moet nog my briewe aan Malexie en Sandra skryf. Sal dit nog voor Sondag doen.

Nie meer stock take Sondag nie, is bly daaroor, sorg dat ek my pil drink en laat slaap. Vir die wat my ken, dis nie ‘n slaap pil nie, maar daai pil. Nee ook nie daai pil nie.

So twintig minute dan loop ek.

Het my adversensie op www.bushveldgolf.co.za toe gesit. Kom ek maak dit sommer ‘n link nou. Ek sien hier bo is iets. Kom ek kyk. Ja dit werk, nou kan ek dit gereeld doen, gooi net so ‘n link na die site toe nou en dan.

Ook nog net my Google+ bladsy reg kry, en ook die special Twitter. Sal vanaand kyk hoe.

 

Miskien is dit beter so.

Ek weet nie of dit is omdat ek Carel se website klaar gemaak het nie, en of dit is omdat ek die gevoel kry ek is klaar met Sandra nie. Of dalk is dit omdat ek en sy gaan reg kom. Miskien maak dit nie sin nie, maar dalk het ek die gevoel gekry ek sal nou van haar kan ontslae raak. Maar daar is ietsie wat in my wens ons kan nou reg kom. Dalk was gister se ontmoeting dalk net wat ons nodig gehaad het om vir haar te wys ek gee om. Ek sien mooi gesigte, goed van “hou van” en so, maar ek ek kry nie bevestiging nie. Dalk wil ek net nie die bevestiging glo nie. Dalk is dit te goed om waar te wees. Sal maar sien hoe loop dinge vandag.

Aan die ander kant dalk het Carel se website my so op getens, dat toe ek klaar is met hom, toe kon ek fokus en relax, om vandag, of net nadat ek hom opgestit het, my mind bietjie helderder te kon kry.  Dit is asof ek meer selfvertroue het om te doen wat ek moet doen, en dan aan te kan beweeg van Sandra af. Of haar miskien net vir ‘n bietjie te laat gaan. Ons sal maar sien.

Ek weet net een ding, en dit is my uitstellery van my, het net te doen met selfvertroue. En ek dink die swak selfvertroue maak my so pateties wees met Sandra. Nadat ek die website klaar gemaak het, en ek besef ek kan dit doen, toe voel ek anders. Miskien omdat ek nou weet ek kan haar kry, of miskien omdat ek weet ek kan mooi sites bou en aan gaan, van haar vergeet.

Maar hoe ek oor Sandra Ngoasheng voel is heeltemal ‘n ander storie, ‘n post op sy eie. Miss Sandra Ngoasheng I write that post just for you, en dan ook een vir Malex.

Klaar, of redelik klaar

Sopas my ou site se tariewe klaar gemaak. Nou kan ek hom begin adverteer. Start to market www.bushveldgolf.co.za. I will start with a Google Plus site, en dan gaan ek Twitter toe. Kuiergas gehaad vanaand en dit geniet. Ook Albert se goed more doen. Kom ons kyk hoe gaan dit.

Ophou snuif ook, en die sigare stop sit. Leer om die Shift knoppie langer in te hou. Gaan nou slaap, en more aangaan met die site. Moet ook leer wat is die keyboard shortcuts om goed soos more en reen en vroeer te kan skryf. For You, yes You, I will install a translate plug in to help you, but if I am you I would learn Afrikaans. The posts to you will also be in English. Lekker slaap.

Vandag-Today

Goeie dag gehaad. Bietjie min geslaap, so 4 uur eers aan die slap geraak na ek van die poker aan terug gekom het. Miss Sandra se foon gebreek vandag, voel jammer vir haar. Maar sy het kop gehou en reg gekom, sy is sterk. She is strong, look how she managed with the courier and so on. Gave me Rooibos today. Wonder of ek dit moet skryf, can always delete it later. Yes its on my heart. Moet net begin om dinge te doen, have to start to do things. Weet wat om te doen, weet presies wat om te doen. Just have to do it. Will sort this page out later, wil net in die gewoonte kom van dinge doen, ek bedoel blog skryf.

Net weer.

Net weer ietsie skryf om in die gewoonte te bly. To stay in the habit of writing. What a nice day, a really nice day, ‘n baie lekker dag. Ja sal die res moet sit onder “Never Ever”. Wrote this at work. By die werk gedoen. Want to write in Afrikaans, but for the most important person (for now) it is better in English.