Kom ons begin met nuwe dinge wat ek gaan reg kry voor einde van die jaar. Daar is nog drie en ‘n halwe maande oor. Dit is genoeg tyd om nog paar dinge reg te kry. Die ander dinge wat dan nog gebeur, kan net as bonus gesien word, soos om iemand te kry wat die app vat.

Dinge wat ek wil doen:

  • Die Bybelversies leer wat ek wil.
  • Nog meer tutorials doen in Java en app bou.
  • Gewig verloor.
  • Geld insamel vir my maag.

Maar eesrte dinge eerste. Hier is ‘n idee, as ek van een tot vier in die middag agter sit, kan ek sê ek is op lunch as Carel daar aan kom. Dit is moer baie werk tyd. So om dit te kan doen moet ek die git regkry op Android. Ek moet dit vandag doen. Vandag.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *