Cyril praat vanaand en kans is goed dat hy ons weer gaan toemaak. Dit sal my kans gee om my app klaar te maak. Dit is wat ek bedoel het toe ek gesê het dat God dalk beter weet.
Hy weet wat in die duisternis is, by Hom is daar lig. Hy het geweet ons gaan toemaak en ek gaan baie tyd hê om die ding, dis nou die app, te bou. Ek dink so. Kom ons kyk vannaand. Van vannaand gepraat, ek is nie baie seker wat ek wil hê nie.
Om eerlik te wees, ek gee ook nie baie om nie. Miskien moet ek maar wens dat hy ons toe maak, dan het ek nou regtig nie verskoning om die app nie klaar te hê nie. En dan kan dit my tyd gee om die gholf weer aan die gang te kry. En die ander site, wat ek so lus is om te doen.
Van die ander site gepraat, ek is seker dit kan nie te moeilik wees om te doen nie, ‘n lekker slet te kry om my te help, en ‘n paar rand te maak. Mense is desperate.