Ek sal nou moet op afkom op hoekom de fok doen ek nie. Hoekom de fok doen ek nie? Ek het so baie om te doen, nie soos in moet nie, maar soos in wil. Wil dit graag doen.
Ek gaan daai daarbo los soos ek dit geskryf het. Want ek sal moet in my mind dit moet uitmaak, wat is dit wat my nie laat doen nie, wat maak my sit en Twitter en Facebook en nie my goed doen nie. Is ek bang? Indien ja, vir wat?
Ek kan my in my moer in lees, ek sal iets moet doen, gou ook. Ek sal aan die gang kom. Dink ook die Here is goed. Hy weet wat in die duisternis is, ek meen ons kan môre weer toegemmak word, dan het ek in elk geval baie tyd.