Eerste Saterdag af in ‘n lang tyd.

Eerste Saterdag wat ek bietjie kon dorp toe gaan. En het ek dit nie geniet nie. Ek sal dit meer wil doen, ek sal aan die gang moet kom. Met die websites, met die app, met die Bybel lees, met die Sotho leer, met alles, ek sal my gat in rat moet kry.

En my muis skuif, die witte op hierdie rekenaar sit. En ek moet die blog reg kry, dis nou die ander een, die een met die pret. Ek moet aan die gang kom, ek moet aan die gang kom.

Ek het nou net my muis geskuif, en dit werk mooi, dit lyk ek kan so werk, met die muis voor my. Sal gou gou bietjie salf smeer aan my skouer, en nog ‘n pilletjie drink, en dan aan die gang kom, ek gaan teen elf uur vanaand my voorblad klaar hê.

Ek hoop ek is van Leah ontslae. Ek wil nie so sê nie, ek wil sê ek hoop ek het vir Leah laat gaan. Ek wil nie van haar ontslae raak nie, dit is nie die regte woorde nie, sy verdien dit nie, in teendeel, ek verdien haar nie. Ek wil sê ek hoop ek het Leah laat gaan. As sy vandag of môre nie met my praat nie, weet ek dit is so.

Volgende wat ek moet doen is om met Sinky kontak te maak. Of iemand te kry soos ek van hou. Net ek weet wat dit beteken. Sal maak op my ander blog moet kyk waarvan ek praat. Maar ek gaan verseker nie settle vir iets anders nie. Presies wat ek soek of niks nie.

Maar Leah was perfek, net klein goedjies hier en daar. Maar verseker met looks nes ek gesoek het. Johannah Phuti is sommer fucked up en ‘n hoer.

Leave a Comment