Ja is waar 2020 trek. Einde November. Môre is Desember. Dinge gaan goed maar ook sleg. Die groot ding in my lewe Johannah Phuti gaan dit sleg.
Met die app gaan dit goed. Ek sien op die 14de Desember iemand by Overland. En ek het besluit om sommer die Tops app te run. As hulle my nie wil andwoord nie doen ek dit self. Sal hulle wys dit werk.
Johannah Phuti bly ‘n mystery. Wat soek sy met my? Hoekom is dit so belangrik vir haar dat ek nie aangaan nie? Hoekom maak sy so seker dat ek nie kwaad is nie? Hoekom andwoord sy my nog? Wat is haar storie?