Oktober 2020 laate kans.

Laat ek net ietsie skryf en voor ek die maand mis. Al weer sulke tyd. Nog net twee maande dan het die jaar ook sy gat gesien. Dinge gaan aan. Ek wonder of ek nie maar die jaar moet uit ry nie.

Daarsy. Kom ek begin met Johanna Phuti. Ek sal my losses daar moet cut, en vinnig ook. Maar sy gooi so tekens ook. Ek dink ek gaan my losses gouer cut met haar om my as wat sy nie by my is nie. Of dalk werk my plan.

Die plan is om ons ‘n break te gee, en dan weer te probeer. God het my die ander dag Woord gegee Hy sal die moederskoot toesluit vir eers, so ek hoef nie daaroor te worry nie. Die beste ding van haar sovêr is die visioene wat ek sien en hoe dit waar word. Glo die een wat sy met trou gaan ook waar word.

Vandag stock gevat. Goed gegaan. Dink nie knopkop sal my sê nie, maar dinge lyk nie sleg nie. Ek haat dit hoe hy dink ek is onder ‘n klip uitgebroei. Ek kan ook mos sien wat aangaan.

Leave a Comment