Weer ‘n keer wat ek amper ‘n post mis. Of ‘n maand mis. Hoekom ek nie skryf nie weet ek nie. Maar nou ja, hier is darem iets vir September.
Baie gebeur die maand. Veral vandag tussen my en Lulu. Dit is nou Johannah Phuti. Ja en die Woord wat waar word, en die Gees se dinge wat uit kom. Veral die visioene. Party keer tot sien waneer sy gaan boodskap stuur. Baie mooi. Baie lekker. Nou moet ek net begin om dit verder uit te brei.