Wow, amper.

Dit was nou amper of ek het my streak verloor om elke maand te skryf. Gelukkig onthou ek en skryf ek nou. Dit gaan goed, veral tussen my en Johannah Phuti. Ek is lief vir haar en ek dink sy is lief vir my ook.

Ja ek en sy was gister Pretoria toe saam met Jika, haar maat, maar dit het goed gegaan. Vandag het sy die mooiste song as status gesit, ek hoop dit is vir my. Laat ek sommer nou screenshot maak. Here asseblief dat daai song vir my is. Vir wie anders kan daai song wees?

Die foto’s wat sy gestuur het is ook mooi. Ons maak ‘n mooi couple. Is ek hoop om haar te trou. Begin ook oor baie ander goed te praat. Laat ek gou publiseer.

Leave a Comment