Lot verander.

Mooi versies gekry vanoggend oor lot verander. Ek God kan ‘n mens se lot verander. Ek glo dit en moet aanhou daai word spreek. Net daai een idee, net daai een app wat ek bou. En ek weet dit is naby. Maar ek moet ook my deel doen, ek moet ook my bietjie bietjie doen.

Ek lees vanoggend op ‘n Tweet dat bietjie bietjie elke dag is die beste manier om dinge gedoen te kry. Meng dit met Woord wat ek spreek vir wysheid, dan is dinge aan die gang. Woord wat God my op die regte pad hou, Woord vir wysheid, Woord wat God my beskerm. Laat ek gou daai Tweet se regte woorde kry:

Leave a Comment