Gaan nou nie almal dag vir dag noem nie, sal maar dit is dag twee. Is maar by die huis. Groot rekenaar gaan nie aan nie, sso ek sal maar hier skryf en movie kyk. Kom ons kyk as ek hom weer aansit. Kan dalk die knoppie wees.
Dit lyk dit is, want nou toe ek afbuk en hom ordentlik druk, toe gaan hy aan. Ek wil nou search oor hoe kan ek ‘n store locator opsit op Google Maps. Gaan my idee van Recycler View dalk werk, of is daar iets op Google Maps wat kan werk.