Wat noem ek dit. Vandag se skryf.

Wat op aarde noem ek vandag se blog entry. Het nie eintlik ‘n naam nie, nie ‘n tema nie, wil maar net so bietjie skryf. Naar my skryf is so deurmekaar soos my kop. Baie geclutter. Gaan daai woord gebruik. Kom ek raak eers van Paul ontslae. Jy kan maar net sowel môre ‘n nuwe een begin. Die bladsy staan so al vir ‘n week. Vinnig van Paul ontslae geraak. Die ou wou net spog omdat hy twee dae laas geëet het en net gesuip het. Hy is al amper vyftig en hy en dink nog dit impress mense, of vir my. Wat moes ek vir hom sê “sjoe Paul maar dit is rof”. Ek het hom vertel hy moet gaan eet en hom toe gevra wat het hy “gecelebrate”? Nie my geandwoord nie.

Leave a Comment