Wat ‘n week. Paar treetjies.

Al wat ek nou moet uitfigure met die nuwe plugin is hoe om ‘n “Continue reading” in te sit. Ek het dit reg gekry met die vorige een, maar was dit nou ‘n moerse stryd. Dink nie eers ek kan onthou nie. Kom ons kyk.

Ek sien jy kan hom nou net tussen twee paragrawe insit. Dit suck, maar kom ons kyk maar hoe gaan dit in die toekoms. Oraait ek het hom, hy werk so, laat ons maar aangaan so, niemand lees tog in elk geval die shit nie. Wonder ek dit nie moet begin verander nie. Ek dink ek moet ‘n blog op Jowi gaan sit en al my shit daar skryf.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *