Sondag by die huis, alleen, lekker en load shedding. Wel nie nou nie, maar dit is op pad. Dit was vanoggend, en gaan weer drie uur tot so half ses wees. Dan gaan ek braai. Lekker varkie en wors. Nou hoe de bliksem sit ek hier ‘n “Lees verder” skakel in?
Kom ons kyk as ons hier aangaan en skryf. Wat gaan hy dan doen. Kom ons publish maar die ding dan kyk ons verder. Dalk ‘n nuwe een.