Die website is sover reg gedoen. Wat ek miskien kan insit is die Push Notifications. Maar ek sal daarvoor eers die apps moet verander en ‘n paar screenshots kry. Dit sal ek vandag doen. Laat ek eers die tafel reg skuif, en terug skuif. En die nuwe lessenaar se plek soek. Ek het dit nog nie gedoen nie. Die tafel geskuif nie. Sal die vandag doen. Is af vandag. Het Spiff chicken se goed reg gekry en vir Marneny gestuur, hoop sy kom terug na my toe. Hoop nie Given van Heineken kom vandag daar aan nie, eerder môre. Of nog beter, ek gaan hom sien volgende week. Ek sal hulle twee kry, dis nou Spif Chicken en Heineken. En sommer Red Bull ook.