Moerse stil nou, net voor die storm.

Alles is vol stof. Of vol sand. ‘n Sterk wind gewaai, en die plek se deur is mos moer groot, so nou is hierdie hele counter vol sand. Ja nie stof nie, sand. Sal miskien foto by sit as ek dit kan reg kry. Of dit mooi kan kry.

Want reg sal ek dit kan kry, nou net of ek dit kan mooi kry wat saak maak. Ek hoop om goed te doen Desember, soveel so dat ek al einde Desember my Januarie goed kan betaal. Dis nou om op te maak vir die stil wat gaan wees in Januarie.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *