Vandag intermediate fasting gedoen. Vir die eerste keer in ‘n lang tyd. Voel great vanaand. Hoekom doen ek dit nou nie meer nie?
Ek weet nie. Maar ek gaan dit verseker nou weer begin doen. Voel net goed vanaand. Meer gefokus as wat ek altyd is. Jammer die krag is af.
Eet plan vir die naweek. Gaan môre vas tot ek loop. Dan hele melktert eet. Ouma se Spens se Kaapse Melktert. En hamburgers. Miskien die Oreo chocolate ook. En ‘n pak chips.
Dan Sondag avo en vleis. Daai chuck wat ek gaan koop en wors. En biltong verseker. Dan volgende week vas ek en eet vleis en groente.
Volgende Saterdag oggend onder 80kg. Klaar.