Gaan goed genoeg aan.

Slaan God se grootheid my weer tussen die oë. Dan vra ek myself hoekom vat ek twee dae. En hoe gaan ek hierdie wonder wat ek het, in my lewe inwerk. Fix ek die app toe op my eie manier. Ek sit dit voor die “LEES MEER”. God is groot.

Ja Hy is verseker groot. Hy lewe en Hy gee wysheid. Hoe gaan ek begin glo in hierdie wysheid, of hoe gaan ek begin om dit te gebruik. Of dat dit vir my kan werk. Ek glo klaar, want ek sien dit elke dag. Wat gaan ek doen om by Tops weg te kom en en heeldag te kan sit en apps bou.

Ek het net twintig duisend ‘n maand nodig, dan kan ek survive. Wat gaan ek doen? Wat gaan ek doen? Ek weet iets gaan opkom. Ek weet iets gaan gebeur. Ek moet stick aan wat ek in die hospital besluit het, dat bietjie bietjie gaan ‘n uitslag gee. Kyk dit is al April.

Leave a Comment