Nee nou oor amper twee weke.

Ok nou begin dinge eers weer op 23 Maart 2020. Die dag was vol noodgevalle en hulle kom my nie inpas nie

So net na ek die vorige inskrywing gemaak het, of altans terwyl ek nog besig was, kom die dokter in en sê my hulle skuif my na daai datum toe.

So dis maar so. Ek glo dinge gaan gebeur. Moet net hierdie episode tussen al my dinge inpas. Moet nie dat dit ‘n iets op sy eie word nie. Dit is deel van die hele plan. Soos die app, soos die tand, soos werk by Tops.

Van Tops gepraat. Ek sal met knopkop moet praat. Maar ek sal eers mooi moet besluit wat ek wil doen. Ek wil doen, nie wat hy wil hê ek moet doen nie.

Dit lyk ek sal Saterdag terug gaan. Jaco as my dis ‘n gemors. Laat ek sien.

Leave a Comment