Net nie niks doen nie.

Soveel keer wat ek geskyf het oor hoe die tyd loop, soveel kan ek skryf oor agterkom dat as ek net iets moet doen om vorentoe te gaan, maak dit ‘n moerse verskil. Dis al, ek moet net nie die aand gaan slaap en niks gedoen het nie.

Soos vandag, kon nou nie promosies opsit soos ek wou nie, maar het darem my emails reg gekry, en dit maak klaar ‘n moerse verskil. Kan dalk nog vanaand ‘n mail of twee skryf en kyk hoe gaan dit. Al is dit net een om die promosie op PDF te kry. Kan net kyk wat gebeur.

Leave a Comment