Dis nou Vrydag en ek gaan eers so elf uur in werk toe. Môre is ek af en dan sal ek begin om ‘n beter blog in te sit. Bietjie meer skryf dan. Daar is ‘n paar dinge wat moet gebeur, en vinnig ook.Ek sal verseker meer moet kontak maak met mense wat my app soek. Ek sal soos ‘n golf in die see moet wees.
En die Here sê vir my ek moet weer doele neerskryf. Ek sal my pad wat Hy my wys moet neerskryf. Gaan dit nou in die geelboek skryf.