Ek dink , nee ek weet, ek is naby om deur hierdie muur, hierdie moerse muur in my kop, te kom. Of dan oor hom te kom. Ek dink dit is ‘n vrees verandering. Een ding weet ek, ek sal die verandering moet doen, want ek wil nie hĂȘ iemand anders moet die verandering vir my doen nie.