Hello 2018.

Ja dit is 2018. Die eerste dag van die jaar. Weet verseker dit gaan ‘n goeie jaar wees. Alles gaan draai om die app. Om hom uit te bou, en om hom te bemark. Ander doele sal ek voor die einde van die week skryf, maar om by Tops te loop is een van hulle. Nie weer ‘n Desember by Tops nie. Amper tyd om werk toe te gaan. Lus om sommer nou te ry. Nien Pien is nog hier. Kan nie so lekker my ding doen met haar hier om my nie. Sy loop môre. Gaan vanmiddag vroeg loop om vir ou laas so bietjie met haar te kuier.

 

Leave a Comment