Back on line.
Was bietjie van die site af, maar nou is ek terug en gaan weer post. Baie gebeur in die laaste ruk vandat ek laas gepost het. Net weer besef hoe tyd loop. Dit move. Ja baie het gebeur, maar ek het nie veel reg gekry nie. Maar die jaar is nog nie om nie, as … Read more