So dis nou of nooit nie.

Dis met die winkel nou of nooit nie. Met die Pepsi en met die vleis en met die meel en sommer met alles. Baie dinge in my guns. Baie planne wat ek kan doen. Moet nou net my gat in rat kry en dit begin deurvoer.

Read more

Weer ‘n nuwe jaar.

Die enigste manier hoe hierdie jaar anders gaan eindig, is as ek nie doen wat ek elke dag doen nie. Ek is seker as ek terug gaan na die post baie vroeg in verlede jaar, het ek dieselfde gesê. Maar die jaar se begin is ek darem nie by Tops nie. So ja, daar is klaar ‘n verandering.

Read more

Clean break.

En einde van die jaar. Ja dis die laaste dag van 2024. En wat ‘n jaar. Sal nou nou daaroor skryf. Het weer vanaand begin sleg eet. Meer oor die eet storie ook. en waar ek nou trek met planne.

Read more

Dinge lyk beter

Dinge lyk baie beter. Tel mooi op. Mense kom in, mense kom terug, mense begin groot koop. Ek begin om die regte produkte te kry. Dis nou nog net die biltong wat moet mooi move. Maar dit sal gou gebeur.

Read more

So dinge gebeur nou.

Of so hoop ek, of so lyk dit. Meer en meer mense kom in die winkel in. Ek hoop die pamplet wat ek gaan laat druk sal die laaste bietjie werk doen. Dan moet ek net weer probeer met die biltong. Kom ek vertel die plan.

Read more