Dit besluit ek vandag.

Ek gaan nie tipe twee diabetes kry nie. Hulle gaan nie my bene afsit nie. Ek gaan myself onder tagtig kry en dit daar hou.

As ek hier uitkom begin ek mooi na myself kyk. Gaan daai gebruik van vrees wat Jordan Peterson van praat. Laat dit jou van agter af te dryf, eerder as om van weg te hardloop.

Hiers ‘n ou paar beddens van my af. Been afgesit. Diabetes. My net last besluit dit gaan nie met my gebeur nie. Ek bid die Here vir krag on myself mooi op te pas as ek hier uit kom.

Maar eerste moet ek weg kom by Tops. Ek moet my planne maak en weg kom. Met die app. As ek net bietjie bietjie gedoen het van Januarie af, was ek nou amper waar ek droom om te wees. Ek gaan hierdie copy en paste op ‘n mail en dit vir myself stuur.

Ek het dit nie nou gemail nie, maar op Myflow gesit. Kom ek mail dit tog. Ek het hom nou net orals gemail. So waar. As ek net van Januarie af elke dag iets gedoen het, was ek nou waar ek droom om te wees.

Ek gaan hierdie op sy eie post sit.

Leave a Comment