Laat ek net iets kleins skryf vir September, nog net twee dae dan is die maand oor. Of dalk drie. Ek het reeds amper elke maand geskryf vandag ek begin het. Vrydagaand, lekker vroeg slaap. Skryf nie sommer op Vrydae nie.
Dinge loop nou mooi met die nuwe app. Kry al hoe meer idees, en raak al hoe meer seker dat hulle gaan toelaat dat ek hulle kleure en logo’s met specks gebruik. Ek hoop so. Moet net elke dag meer en meer doen. Nie ophou nie.
Verder gaan dit goed. Hoop om Sondag bietjie lank te skryf. Xan amper elke Sondag hier. Laat hom maar kuier, een van die dae is hy weg.