Ek skryf die ding by die werk terwyl ek my agterdeur oppas. Ja hy is nou op my foon. Ek kan nou van enige plek post. Ek hoop on dit meer te doen.
Kom ons kyk hoe lyk dit nou. Kan ek ‘n “lees meer” insit? Kom ek publish. Nou hoort hy reg te wees. Dalk net die verkeerde browser gebruik.
Probeer weer. Die keer sal ek die ding reg kry. Ek sal gou op die groot rekenaar voor gaan kyk. Ek dink hy gaan werk. Dan kan ek maar skryf. Mooi sê wie is poese en wie nie.
Alles werk mooi. Ek kan so begin skryf. Klaar nou my eerste een dan vir Oktober geskryf. Daai streak vol hou.
Besig om Coke in te check agter. As dit klaar is is dit nog net die GRV’s wat ek moet doen.
Hoop om nie lunch in die kar te nap nie. Dan vroeg bed toe te gaan vanaand. Besig met ‘n vas. Wil net onder negentig in kom môre oggend. Dan lekker low carb van dan af aan. Groot doel is om nou onder tagtig te wees.