Gaan die volgende doen aan die app.

Ek gaan die lyntjie, of die cardview kleiner maak, sodat ek meer produkte kan opsit. Dan gaan ek ook vir elke cardview, of kategorie sy eie kleur gee. Dan daarna gaan ek hom op tabs gooi, maar dit gebeur eers later. Soos in volgende week. Ander dinge wat moet gebeur is die uitsort van die laptops. Ek moet verseker alle shit van die groot laptop afhaal, en dan die ding begin werk toe vat om dalk daar ook iets te doen. So ek moet die stokkie reg kry, om die projekte tussen die laptop en die groot rekenaar te skuif.

Die klein laptop kan nog steeds die bemarking doen en die blog vat. Ek dink so. Ek moet nou seker begin aantrek, maar nog iets klein. Moet ek net vir die grotes gaan, of moet ek begin met die kleintjies hier in die dorp.

Gaan hulle nie later in my pad wees nie? Wat moet ek doen?

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *