Dis hoekom.

Alles werk ten goede mee vir wat God liefhet. Dis hoekom ek moet leer om die bad elke liewe aand na ek gebad het skoon te maak. Dis hoekom ek dit op my streaklys moes sit. Ek moet in badolie bad elke aand. En ek het die regte ding gekry. Sal dit Dinsdag gaan koop. Gaan nou stock vat in die groot winkel. Nie baie lus daarvoor nie. Gaan maar myself skaars hou. Gaan ook nie vreet soos met al die nader stocktakes nie. Sal maar sien wat gebeur. Dit net easy vat. Die groot retailer moet ook nie sy moods op my uithaal nie. Lol.

 

Leave a Comment