Sommer vandag al begin.

Laat ek sommer vandag al iets begin skryf. Maandeinde weer op ons so ek sal moet aangaan om die ding vol te hou. Dis nou om darem iets een maal per maand te skryf.

Wat kan ek sĂȘ? Die app is klaar en ek wag vir my eertse een wat hom vat. En ek weet dis naby. Ek het hom alweer ge-update ook. Ek skryf soos ek wil want dit is my blog.

Laat ek kyk of ek so aan en af kan skryf vir die res van die dag. Uitkoms is naby vir my wat Hom dien, Hy sal sy reddende mag in my lewe openbaar.

Leave a Comment