Dit is Vrydag, ek dink ek is op pad, ek hoop so. My app is die derde keer “ge-reject”. Dis nou alles oor hulle hom nie getoets kry nie. Maar so leer ek, volgende een sit ek op sonder die login storie. Hulle koppe is deurmekaar, hulle stuur screenshots van “fingerprint” wat hulle nodig het vir die login.
Ek sal vanaand dit eerder appeal as wat ek hom weer gaan submit. Net ‘n mooi mail stuur en sê dat dit nie fingerprint soek om in te log nie, hoop dit werk. Ek het hom nou weer gestuur vir review. Hoop dit werk die keer.
Gaan paar eksta blaaie opsit op die blog. By die menu nou. Miskien kos, of dalk my app bou. Net bietjie iets anders. Sal maar sien. Ek soek nie eintlik iemand moet te veel hier lees nie. Maar ek sal byvoorbeeld hier wil opsit van vanaand se groot stuk vleis in die air fryer. Hoe dit werk, of dit nie werk nie. Sal besluit.
Ook hoekom ek nie wil hê te veel moet hier lees nie, want hier wil ek iemand ‘n kont of ‘n hoer noem as ek wil. En ek wil hier skryf dat ek regtig lief is vir Anita Bakers. En ek weet nie wat om te doen nie. Ek soek daai vrou, of ek soek at least dat sy my kind hê.