Net weer iets kort op Sondag. Hoe gaan ek uit hierdie put uitkom? Nie so moeilik nie: doen net iets, begin net, jy het al hoeveel keer gesien dit werk. Kom net aan die gang. Die ding kom in by Woord te spreek, al het jy nog niks gesien nie. Die ding kom in om Woord te spreek al twyfel jy. Om aan te hou met glo. Om te begin by jou wysheid tafel en te glo jy gaan openbaring kry.