Nuwe jaar. Kom ons kyk.

Goed. So die nuwe jaar is aan die gang. Al die tweede dag. Wat wil ek hĂȘ moet gebeur. Eerste dinge eertse, ek moet by die huis uit kom. Daar is nog baie te leer met Andoid. Baie courses om te doen. Vir my om dit te doen moet ek ontrent vyf en twintig duisend rand ‘n maand maak. Dan kan ek bedank en by die huis wees. Eetste ding is om die Demo Order App baie te verbeter, en die tweede ding is om nuwe apps te bou.

Vyf en twintig duisend rand is ontrent twee duisend dollar. Dit is vier mense wat my app vat teen vyf honderd dollar per maand. Of in Suid Afrika is dit Heineken en nog ‘n kleintjie soos Moordrift of dalk Red Bull.

Leave a Comment