Goed, hier is wat die week gaan gebeur, en dan tot die einde van die jaar. Ek het die vorige artikel net gepubliseer om te kan aangaan. Hier is ‘n nuwe, en die tweede vir Julie maar, nee, dir eerste een vir Augustus.
Daarsy, dit is hoe ek dit doen. Soek my altyd in my moer in om dit reg te kry. Dis nou die leesmeer lyn.
Bliksem, dit is hoe tyd vlieg, ons is al by 20 Augustus. Kan jy glo. Die tyd loop. Ek gaan die ding gou publiseer, en dan gaan ek aangaan om ‘n nuwe een te skryf. Ek skryf die een by die werk, my laptop onder weggestreek en dan remote desktop ek in na die hom toe toe. Dis al waneer ek tyd kry om ietsie te skryf.