Gedagtes oor alles.

Kom ek skryf gou hier ‘n paar gedagtes oor alles. Hierdie ding gaan oor tot ‘n volgende datum. Ek het hom al in Junie begin skryf. Ek weet nie waneer sal ek die inskrywing publish nie, want dit is ‘n paar gedagtes wat opkom so deur die volgende paar dae.

Waar gaan ek begin, ek sal moet praat oor vrouens, dan oor planne. Ek dink dis amper waaroor die hele ding gaan. Daarso, dit lyk beter. Hoop net daar is ‘n lees verder ding.  Sal maar sien. Sit die goed by die werk en skryf, so sal maar so bietjie versigtig wees wat ek skryf, jy weet nou nou loer iemand oor my skouers.  

Oraait, dit lyk ek het hom, moerse gesukkel maar ek het die lees meer, kom ons kyk. Hy wys nie, so ek hy sal eers wys as ek publiseer. Maar los nou dit, kom ek praat oor wat ek wil, en dit is my planne.

Ek gaan vir my ‘n nuwe email create en op Twitter registreer. Maar eers moet ek mooi dink of ek dit wil doen. En nog groter, of ek dit wil doen.   

 

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *