Ek moet die Demo Order App maak dat hy deur ‘n rep ook gebruik kan word. Ek moet beter na myself begin kyk. begin met die klein dingetjies. Dan moet ek die groot retailer ook begin handle. Ek moet vandag vir my ‘n groot definite goal maak. En dan ‘n kleintjie. So ek moet een maak vir die volgende tien jaar, en dan een tot die einde van die jaar.
Ek gaan sommer nou aan met die skrywe.Nee wag, ek gaan eers publish. Sal oor begin.