Een week.

Vanaand teen so ontrent ses uur, het ek ‘n week opgehou met rook. Kom ons hoop dit gaan vir altyd aanhou. Dit beteken ek het Maandag, kom ons kyk die datum, 21 Mei opgehou. Ek skryf die datum sodat ek dit kan onthou, en altyd kan sien. Of dan opkyk, net die betrokke inskrywing soek, maar dit hoort nie te moeilik te wees nie, dit was ‘n dag na Zander se verjaarsdag.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *