Winkel vordering.

Vir ‘n verandering ‘n ander plan. Nie om by Tops weg te kom nie. Nou moet ek plan maak om meer turnover te kry. Baie meer. Ek dink die bulk gaan werk. Baie goed werk, elke bietjie word meer.

So die mogodu en die hoenderpote werk mooi, en die heel hoenders. Van die ander produkte moet jy meer soek, of beter as die ander. Maar die reaksie wat ek kry van die wat ek nou het is uiteenlopend. Ek sal maar tyd gee. Party sê die mala is goed, en ander sê weer dis nie die goeies nie. Sal ook Goldi Chicken se goed probeer.

Ek sal ook verseker beheer moet kry, ‘n tipe van boekhouding stelsel. En ‘n filing stelsel. En dan natuurlik sal ek dit ook net moet begin doen.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *