Uiteindelik gebeur dinge.

Ja dinge gebeur nou. Danksy die laaste week se gebeure. Kom nou agter ek sou absoluut niks gedoen het nie as ek nog by Tops of by SPAR gewerk het nie, Hierdie was wat ek nodig gehaad het, en hierdie is wat God laat gebeur het.

Wat ek besluit gebeur, dit gaan voorspoedig met my. En dit is wat besluit: Ek gaan die een shop in Nylstroom oopmaak en kyk hoe werk die dinge. Dan baie gou daarna, miskien ‘n maand daarna maak ek die tweede shop oop in Warmbad, In die lokasie. Dan spaar ek daai geld en ek maak ‘n derde shop oop.

Met die derde shop se geld maak ek dan my bottelstoor in Warmbad oop. Een wat net quarts verkoop. Dis dit. Of daar waar die tweedanse karre staan, of op die plek waar die potte was. Daar waar die potte was kan ek baie groot gaan.

Published by

carelkat

Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *