Dis hoe sê en môre sit op die ding. Nou kan ek dit die heeltyd doen op die ding. Baie vêr gevorder met my Andoid tutorial. Baie tevrede. Sal nou net sien of ek dit moet doen. Lyk so as ek na my visioene kyk.
Sal nou meer skryf nou dat ek weet hoe om special characters in te sit. Ek is bly.