Ek het dit al geskyf. Iemand is nie maklik jou vriend nie. En mense sal jou nail waar hulle kan tot hulle voordeel. Ek wens ek was so. Miskien is ek so en weet ek dit nie.
Mense en vriende
Published by
carelkat
Is maar net ek, Carel Venter. Skryf maar net so nou en dan, en meer. Skryf maar net oor alles in my lewe. Op die stadium nie veel nie. Grootste ding in my lewe nou is my app wat ek gebou het, en nou hoop om te bemark. View all posts by carelkat