Moes eers die woord gistraand gaan opsoek het. Voel so snaaks om dit te skryf. SĂȘ dit baie, maar toe dit by die skryf kom toe voel dit skoon anders. In elk geval, daar was poker weer gisteraand. Nie te veel ouens was daar nie. Demitri, Dana en Hans was die gewones, Wiehaan en dan natuurlik Carel by wie se huis ons gespeel het. Jan, Theresa, Andre’, Oom Andre’, Dave, Morne en so het gekort.
Ja nou kan dit beter werk. ?