{"id":61,"date":"2016-11-08T07:19:38","date_gmt":"2016-11-08T05:19:38","guid":{"rendered":"http:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=61"},"modified":"2016-11-08T07:19:57","modified_gmt":"2016-11-08T05:19:57","slug":"dag-twee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=61","title":{"rendered":"Dag Twee"},"content":{"rendered":"<p>Noem dit maar net dag twee want dit is die tweede dag in &#8216;n ry wat ek nou weer ietsie opsit. Weet nog nie eintlik wat ek wil skryf nie, so sal maar so stuk-stuk skryf. Kan net solank s\u00ea dat ek bietjie van &#8216;n onrustige aand gehaad het gisteraand.<\/p>\n<p>&#8216;n Sekere meisie vir wie ek baie omgee het prentjies van baba klere as haar profile pic gehaad. So julle weet\u00a0wat natuurlik waste gedagtes by my opkom. My\u00a0kop s\u00ea vir my dit is nie so nie, maar dan is ek ook maar net mens, so ek wonder maar. Van die meisie gepraat, ek sal moet &#8216;n post op sy eie maak oor haar. Sal maar net dinge van my hart af moet kry. Nie juis swaar dinge nie, maar net dinge wat ek dink.<\/p>\n<p>Ek wil nou weer gaan Bybel lees. En ek wil net nie daar gaan sit nie, nie dat dit moeite is nie, maar ek lees en ek lees, en ek voel ek is so naby, maar ek kan dit net nie plaas nie. Ek kry net nie daai break nie. Ek wonder partkeer of ek nie maar moet glo soos die kerke my s\u00ea om te glo nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Noem dit maar net dag twee want dit is die tweede dag in &#8216;n ry wat ek nou weer ietsie opsit. Weet nog nie eintlik wat ek wil skryf nie, so sal maar so stuk-stuk skryf. Kan net solank s\u00ea dat ek bietjie van &#8216;n onrustige aand gehaad het gisteraand. &#8216;n Sekere meisie vir wie &hellip; <a href=\"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=61\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Dag Twee<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-61","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/61","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=61"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/61\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":63,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/61\/revisions\/63"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=61"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=61"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=61"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}