{"id":59,"date":"2016-11-07T09:01:06","date_gmt":"2016-11-07T07:01:06","guid":{"rendered":"http:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=59"},"modified":"2016-11-07T09:01:34","modified_gmt":"2016-11-07T07:01:34","slug":"back-on-line","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=59","title":{"rendered":"Back on line."},"content":{"rendered":"<p>Was bietjie van die site af, maar nou is ek terug en gaan weer post. Baie gebeur in die laaste ruk vandat ek laas gepost het. Net weer besef hoe tyd loop. Dit move.<\/p>\n<p>Ja baie het gebeur, maar ek het nie veel reg gekry nie. Maar die jaar is nog nie om nie, as ek nou my finger uit my agterend uit trek kan ek nog die jaar &#8216;n mooi jaar maak.<\/p>\n<p>Wat gebeur het is, ek het begin vroeg opstaan en God soek in die m\u00f4re. En ek vorder, maar ek kry Hom nie, of ek kry Hom, ek dink ek weet waar hy is, maar ek weet nie hoe om by Hom uit te kom nie. Dis die een ding.<\/p>\n<p>Die ander groot ding is ek het van Sandra ontslae geraak, en gaan staan en\u00a0verlief raak op &#8216;n ander vrou wat nie kan gebeur nie. Meer hier oor ook later. Soek beter woorde vir &#8220;nie kan gebeur nie&#8221;, want\u00a0dit kan gebeur, maar wat ek eintlik wil s\u00ea is, ek weet nie, sal meer s\u00ea later op &#8216;n post op sy eie.<\/p>\n<p>Laaste ding is, ek het op &#8216;n cool site af gekom wat\u00a0jou mooi leer hoe\u00a0om apps te bou, maar dink jy ek doen dit?<\/p>\n<p>O ja, en ek het my eie plek begin in Cyferskuil, maar ook meer daaroor later.<\/p>\n<p>Hierdie was net om weer te begin.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Was bietjie van die site af, maar nou is ek terug en gaan weer post. Baie gebeur in die laaste ruk vandat ek laas gepost het. Net weer besef hoe tyd loop. Dit move. Ja baie het gebeur, maar ek het nie veel reg gekry nie. Maar die jaar is nog nie om nie, as &hellip; <a href=\"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=59\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Back on line.<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-59","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/59","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=59"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/59\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":60,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/59\/revisions\/60"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=59"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=59"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=59"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}