{"id":447,"date":"2018-05-20T21:54:42","date_gmt":"2018-05-20T19:54:42","guid":{"rendered":"http:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=447"},"modified":"2018-05-20T22:17:36","modified_gmt":"2018-05-20T20:17:36","slug":"ek-moet-die-probleem-eertse-oplos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=447","title":{"rendered":"Ek moet die probleem eertse oplos."},"content":{"rendered":"<p>Ek moet die Carel Coetzee probleem eertse oplos, en vinnig ook. Dit is wat my rond neuk. Dit is wat my blok. Ek het dit al ges\u00ea, ek is seker, maar ek moet dit weer noem. Ek moet dit my eerste prioriteit maak. Net Donderdag aand weer by die poker gesien. <!--more-->Ja net Donderdag aand weer by die poker gesien hoe &#8220;hoed in die hand&#8221; is ek met die ou. Dis miskien nie die regte woorde nie, maar dis waarop dit neerkom.\u00a0My donner, hy is my gelyke, en ek hanteer hom met kinder handskoene. Ek is tog so versigtig om hom. Asseblief tog laat ek hom tog net nie omkrap nie.<\/p>\n<p>Ek sien nou hoekom het die dokter so aandag probeer gee daaraan. En Otto. Altwee het dit\u00a0met die eerste oogopslag gesien. Ek hou van daai woord. Hoop ek gebruik hom reg.<\/p>\n<p>Nou bly die vraag. Hoe los ek die probleem op, en vinnig? Wat gaan ek begin doen?\u00a0Kom ons kom net eers\u00a0terug toe na &#8216;n ander issue, dit sluit aan by dit. Dit is die poker. Wil ek regtig die klomp se dealer wees? So what as hy my nie meer kry as dealer as ek by hom loop. Hoekom sal dit my pla. Sal weer vriende maak.<\/p>\n<p>Bid nou wat ek moet doen, weet mos, vir wysheid soos ek kan. En ek kry dit mos altyd. Ek moet Woord spreek. Ek het al die Woord wat ek moet spreek. Dit\u00a0is wat ek moet doen. Van m\u00f4re spreek ek Woord oor die ding. Verslaan hom, verdryf hom wagpos vir wagpos. Niks sleg bedoel nie, net\u00a0wegkom daar. Net uit daai swak selfvertroue\u00a0wat daai plek my gee wegkom.<\/p>\n<p>Hy sal regkom sonder my, ek hoop so. En ek moet nie worry nie, dis nie my probleem nie. Nie my fokken probleem nie. Ek moet net na myself kyk. Ek is die belangrike een. Ek is die een. Ek moet begin om myself te oortuig om nie &#8216;n moer om te gee nie. Sal net moet. Nie my probleem wat word van Tops nie. Klaar.<\/p>\n<p>Fok hom, moet dit net s\u00ea. Fok hom en sy winkel. Hy het my lank genoeg aan die bal beet gehaad. Sy hele fokken moer. Ek moet dit net s\u00ea, en daar s\u00ea ek dit. Fok Tops. As ek wil loop sal ek loop. Ek sal my app laat werk en loop daar, my eie ding gaan doen. Ek sal einde Julie weg wees daar. Ek skuld hom fokkol, ek het my deel vir hom gedoen, my pond vleis gegee en nog meer.<\/p>\n<p>Ek weet bo was nie die mooiste en beste ding om op my blog te skryf nie, maar dit was nodig. Ek het nodig om daai stoom uit te laat. Ek het nodig gehaad om dit so te s\u00ea. Ek voel net ek moes. Ek is baie dankbaar vir wat hy vir my gedoen het, en seker nog steeds doen, maar ek kan nie my lewe lei vir sy winkel nie. Ek kan nie my drome laat skipbreuk lei, net vir sy winkel nie.<\/p>\n<p>En ek sal altyd hom &#8220;ja baas&#8217;, en dit sal my selfvertroue nooit laat groei nie. Ek moet daar wegkom vir my eie beswil. Ek moet net. Ek moet alles in my vermo\u00eb doen om daar weg te kom. Hopelik op my eie met die app. Dit sal my lewe vir altyd verander. Dit sal die grootste stap wees tot die sukes van die app, om nie bang te wees om daar te loop nie.<\/p>\n<p>Ek loof en prys U God van die hemel en die aarde omdat U aan my die wysheid gegee het om te\u00a0sien daar l\u00ea die probleem. Daar l\u00ea die briek, die rem. Dit is wat my terug hou. Dit is wat jy heel eerste moet aanspreek. Dit is waar jy moet begin om die app &#8216;n sukses te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek moet die Carel Coetzee probleem eertse oplos, en vinnig ook. Dit is wat my rond neuk. Dit is wat my blok. Ek het dit al ges\u00ea, ek is seker, maar ek moet dit weer noem. Ek moet dit my eerste prioriteit maak. Net Donderdag aand weer by die poker gesien.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-447","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/447","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=447"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/447\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":450,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/447\/revisions\/450"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=447"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=447"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=447"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}